In the News
Wolbedryf bly positief ondanks uitdagings
--- Admin 30 Jan 2025Ondanks lae wolpryse bly die bedryf steeds een van die steunpilare van die landbousektor en die ekonomie. Dan Kriek, uitvoerende hoof van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV), spreek in ’n onderhoud met OFM Agri se Pieter Möller sy optimisme oor die toekoms van die Suid-Afrikaanse wolbedryf uit.Volgens Kriek word 90% van Suid-Afrika se wol ..Read More